|
|
|
|
Die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging
Regulasies vir die Ondersoek van Beweerde Wangedrag en die Hou van Ondersoeke: Wysiging
Die Minister van Gesondheid het, op aanbeveling van die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging, kragtens artikel 45(1) van die Wet op Verpleging, 1978 (Wet No. 50 van 1978), die regulasies in die Bylae uitgevaardig.
BYLAE1. In hierdie regulasies beteken "die Regulasies" die regulasies afgekondig by Goewermentskennisgewing No. R.373 van 13 Maart 1970, soos gewysig by Goewermentskennisgewings Nos. R.1737 van 29 September 1972 en R.1707 van 27 September 1974.
Wysiging van regulasie 6 van die Regulasies2. Regulasie 6 van die Regulasies word hierby gewysing deur die uitdrukking "of 'n professionele vereniging of arbeidsorganisasie" na die uitdrukking "advokaat of prokureur" in te voeg waar dit voorkom.
M.E. TSHABALALA-MSIMANG
|
|
© 2004 - 2012 South African Nursing Council (Under the provisions of the Nursing Act, 2005) |