|
|
|
|
Die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging
Regulasies Betreffende Gelde aan die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging Betaalbaar
Die Minister van Gesondheid het kragtens artikel 45(1) van die Wet op Verpleging, 1978 (Wet No. 50 van 1978), en op aanbeveling van die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging, die regulasies in die Bylae uitgevaardig.
BYLAE
Woordomskrywing1. In hierdie regulasies het enige woord of uitdrukking waaraan 'n betekenis in die Wet geheg is, daardie betekenis.
Gelde2. Die raad kan, ten opsigte van enige inspeksie wat nodig geag woord ten einde dit in staat te stel om 'n aansoek om goedkeuring van 'n verpleegskool of enige wysiging van 'n voorwaarde opgelê met betrekking tot 'n goedgekeurde verpleegskool te oorweeg, die volgende gelde hef:
Herroeping3. Die regulasies uitgevaardig ingevolge Goewermentskennisgewing No. R. 933 van 28 Junie 1963 word hierby herroep.
|
|
© 2004 - 2013 South African Nursing Council (Under the provisions of the Nursing Act, 2005) |