|
Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging
Regulasies betreffende eksamens van die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging
Die Minister van Gesondheid het, in oorleg met die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging kragtens Artikel 45(1) van die Wet op Verpleging (Wet Nr 50 van 1978) die regulasies in die Bylae uitgevaardig.
BYLAE1. In hierdie regulasies beteken "die Regulasies" die regulasies afgekondig in Goewermentskennisgewing R.7 van 8 Januarie 1993 soos gewysig deur Goewermentskennisgewing R.2174 van 19 November 1993 en R.16 van 3 Januarie 1997, herhaal in R.60 van 17 Januarie 1997.
Wysiging van regulasie 16 van die Regulasies2. Regulasie 16 van die regulasies word hierdeur gewysing deur-
3. Hierdie regulasies tree op datum van publikasie in werking.
M.E. TSHABALALA-MSIMANG
|
|